Stoute Boudjies want dit is Woensdag
Lyk my julle glo my nie as ek sê ek kan nie meer aan name dink vir die shit nie. Maar jy is nie hier om te dink nie, jy is hier om Stoute Boudjies te kyk. Los maar die dink werk vir my. Netnou brand jy die laaste paar van daardie breinselle uit. So sit agteroor en wees rustig, hoor.
Geniet die week se Stoute Boudjies.