Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Stoute Boudjies is nie een woord nie

Dit is laat. 23:20. EK het gedink julle sal minder gepla wees as ek at least die Stoute Boudjies ook nog maar vandag uit kry. Dit nadat ek my laaitie gevat het vir ‘n pick-nick deur Nintendo. Ons het gaan games speel op die Nintendo Switch Lite. Jy weet dit seker want jy follow gevaaalikdotcom op Instagram.

Geniet die week se Stoute Boudjies.

Nog 10 dae voor Laaste Lag in Pretoria, by Cafe Barcelona. 50% van die kaartjies is klaar verkoop, so as jy nog kaartjies wil kry moet jy nou iTickets toe.

Dit is daardie tyd van die jaar my blaar. Jy kan nou begin boom groei buite. Grond + water + saad = BOOM. Kry gratis aflewering van jou sade as jy die banner hier onder click.

Koop ‘n GVLK hempie en wees reg vir die somer. Official GVLK hemde is beskikbaar net op komedie.co.za

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *