Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Maandag is Vrydag Random Gevaaalikhede

Die week het ‘n vakansiedag op ‘n Dinsdag, so Maandag is mos eintlik Vrydag. Of so iet. Kan jy nie sien ek het eintlik niks nuut om jou hier te vertel nie? Wel, ek kan jou vertel dat ek ‘n nuwe hemp op die GVLK reeks het op komedie.co.za. Jy kan daardie hempie ook hier onder sien.

Geniet die week se Random Gevaaalikhede.

Nuwe hempie is officially beskikbaar op komedie.co.za.

Maak seker jy het die sade om die seisoen te kan groei. Kry gratis aflewering van jou sade as jy die banner hier onder click.

Die Laaste van die Laaste Lag kaartjies is nou beskikbaar via iTickets. Gaan koop ‘n kaartjie vir jou en jou vriende!

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *