Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Stoute Boudjies is beter

“Beter as wat?” hoor ek jou vra. Beter as die Vrydag Bederf? Sekerlik nie. Beter as die vorige Stoute Boudjies? Net jy sal kan besluit. Persoonlike is ek meer van ‘n boudjies man as wat ek ‘n boobs ou is. Op die ou einde is dit jou besluit en jy moet kies. Ek is net hier om seker te maak jy kry Stoute Boudjies een keer ‘n week.

Geniet die week se Stoute Boudjies.

Die tyd om jou sade in die grond te kry is nou. Doen die slim ding en groei jou eie boom. Kry gratis aflewering by landwyd vanaf Cape Ape Seeds.

Official GVLK hemde is beskikbaar net by komedie.co.za. Koop vir jou ‘n nuwe hempie voor die Desember-vakansie.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *