Stoute Boudjies maak jou soet

Die week het ek nie veel om te sê voor die Stoute Boudjies nie. Ek kan die sugte van verligting nou al hoor. Stoute Boudjies maak jou ‘n meer kalm mens en dus soeter. As jy Twitter gebruik stel ek voor jy loer na die: @IMakeBadDecisions sal jou lekker laat lag. Vandat ons gister oor die Twitter account die stukkie geskryf het, het sy followers gespring en dit hou net aan klim. Of koop vir jou die nuwe befokte Fokofpolisiekar Dubbel Versamel album.

Dankie aan die dames wat foto’s ingestuur het vir Vrydag Bederf of Stoute Boudjies. Julle is awesome en Suid-Afrika kort meer vriendelike dames soos julle. As jy jou foto’s na ons wil stuur kan jy al die kontak besonderhede wat jy sal nodig hê kry op ons KONTak ons page. Jy kort nie ‘n professionele fotograaf om jou foto’s te neem nie, maar probeer asb jou foto so duidelik as moontlik maak.

Geniet die week se Stoute Boudjies.

4 Responses

  1. BaasDeBeer says:

    Nee fokkit bra, was dit nou nodig?
    Hoe moet ek nou gefokus kry op werk en sulke shit. Ek’t ‘n podccast om te publish en admin om te ignore. Serious…

    Holyshit.

  2. Stix says:

    Jy kan nie fokus nie en my job is done! Haha

  3. BaasDeBeer says:

    a man has only enough blood in his system for one head.

  4. Hester Strydom says:

    Vir seker

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

string(7) "primary"