Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

300: Rise of an Empire Trailer

Ons almal onthou 300, die epic Frank Miller graphic novel wat verander is in ‘n epic fliek. Nou kry ons die follow up vir 300 in Frank Miller se Xerxes. Gelukkig hoef jy nie ‘n comic book geek te wees om dit te geniet nie, want hulle het die een ook sommer in ‘n fliek in gemaak, 300: Rise of an Empire.

300 Rise of an Empire

As jy 300 gekyk het sal jy al klaar so klein idee hê wat vir jou voorlê in terme van visuals en aksie. As jy nog nie 300 gekyk het nie, stel ek voor jy kyk dit voor jy 300: Rise of an Empire gaan kyk, die stories volg op mekaar. Is dit net ek, of lyk die baie belowend?

You may also like...

1 Response

  1. Bernard says:

    Ag nee fok ek haat daai Cersei bitch van Game of Thrones :[

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *