Taxi Violence se nuwe album en toer

Taxi Violence se nuwe album is oppad onder die naam Soul Shake. Dit is 11 splinternuwe Taxi Violence songs en die album gaan turg na Taxi Violence se ou goed, die rock out goed. Die album tref ons in Julie 2013 deur dei record lable 2 Feet Music, an imprint van Sheers Sound. Die album is gerecord by Heritage Sound Studios en produce deur Brendyn “Rusti” Rossouw. Theo Crous het toe die tracks gemix by Bellville Studios.

Taxi Violence Soul Shake

Rian Zietsman (guitar), George van der Spuy (vocals), Jason Ling (bass), Louis Nel (drums) Photo by Sven Kristian

Louis Nel (drums) het die album so beskryf:

“We’ve gone back to playing straight-up rock ‘n roll songs – very similar to songs from our first and second albums. But a lot faster and a lot harder.”

Taxi Violence gaan weer bietjie toer om die launch van Soul Shake te support. Hier is die lys van shows om te vang.

06 July – Zanzibar, George
10 July – The Mexican, Jeffreys Bay
12 July – Buccaneers, East London
13 July – Live The Venue, Durban
18 July – Potchefstroom (venue TBC)
19 July – Puma Social Club, Johannesburg
20 July – Arcade Empire, Pretoria
27 July – The Assembly, Cape Town
03 August – Aandklas, Stellenbosch
17 August – Slipstream Sportsbar, Grahamstown

Daar is 150 limited edition copies van Soul Shake beskikbaar deur taxiviolence.co.za. Dan kry jy die limited edition personalised album by jou deur afgelewer en jy kan Taxi Violence se eerste album, Untie Yourself, for free download. Bargin.

Hier is die eerste single vanaf die nuwe album, “Brainmash”. Ek kan nie wag tot die ouens weer in Pretoria is nie, ek dink dit is tyd dat ons hulle weer bietjie kry op die gevaaalik.com podcast.

You may also like...

2 Responses

  1. July 19, 2013

    […] is more aand by Arcade Empire. Taxi Violence is besig met hulle launch toer vir hulle nuwe album Soul Shake. En gelukkig vir ons join Shadowclub vir Taxi Violence more aand by Arcade Empire en al wat dit […]

  2. August 16, 2013

    […] het seker teen die tyd al Taxi Violence se "Brainmash" gehoor, veral as jy luister na The Grind Radio, hy word baie daar gespeel. Nou is die video vir […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *