Vrydag Bederf in die kort week
Dit is gelukkig al klaar Vrydag. Goeie nuus vir ons almal. Die eerste drie foto's in vandag se Vrydag Bederf in net 'n reminder om vir Yolandi Malherbe te gaan stem in die SA Swimsuit Model Search kompetisie. Gaan sommer nou na haar profile page en gaan click op die vote knoppie. Die eerste twee foto's is geneem deur Andre Campher.
Dankie aan al die dames wat aanhou foto's in stuur. Julle maak my werk vir my aansienlik makliker. Mail jou foto's na stix[at]gevaaalik.com, vervang net die [at] met 'n @ voor jy die mail probeer stuur.
Geniet die week se Vrydag Bederf.











Yolandi Malherbe maak die Playboy cover
Yolandi Malherbe is die cover girl van die nuwe Playboy SA issue. Ek weet dat dit iets is wat Yolandi al vir lank probeer gedoen kry en hier by gevaaalik.com is ons baie bly vir haar. Onthou om vir haar te stem in die jaar se SA Swimsuit Model search.
Baie geluk Yolandi, die cover lyk great.

Stoute Boudjies en Yolandi Malherbe vir SA Swimsuit Model Search
Stoute Boudjies is vroeg vandag, so vroeg jy kan dit geniet saam met jou koffie. Yolandi Malherbe kuier vandag weer op die Stoute Boudjies. Yolandi is ingeskryf vir die SA Swimsuit Model Search. Jy kan vir Yolandi gaan vote op haar profile page op saswimsuit.co.za. Yolandi maak gereëld draaie hier op gevaaalik.com en julle votes het haar al vantevore gehelp.
Maar die keer gaan die SA Swimsuit Model Search nie net oor votes nie. Die judges wil eintlik sien dat mense die dame van hul keuse regtig wil hê as 'n SA Swimsuit Model. So los asb 'n comment op Yolandi se profile page en share die post op jou Twitter en Facebook. Daar is allerhande kleiner kompetisies in die kompetisie soos "Girl of the Week" en "Crowd Favourite" waarvoor sy julle votes en comments kort. Die eerste twee foto's van vandag se Stoute Boudjies is van Yolandi. Haar foto's is geneem deur Andre Campher. Jy kan dankie sê deur te gaan vote en comment.
Geniet die week se Stoute Boudjies.












Stoute Boudjies – Yolandi Malherbe maak ‘n draai
Mens kan te veel van 'n goeie ding kry, maar met Stoute Boudjies is dit highly unlikely dat dit gaan gebeur. En net soos jy nooit sal moeg raak vir Stoute Boudjies nie, sal Stoute Boudjies nooit moeg raak vir Yolandi Malherbe nie. Dus deel ek vandag weer 'n foto (die heel eerste een) van haar met julle. Jy kan vir Yolandi volg op Twitter by @JuicyJemma en as jy die fotograaf wat die foto geneem het wil volg is @AndreCampher jou ou.
Geniet die week se Stoute Boudjies.












Jack Parow & PHFat – Spring Moederfokker

STOP ALLES! Jack Parow en PHFat se video vir "Spring Moederfokker" is uit. Dit is 'n great party song die. Jack Parow en PHFat is defnitief deel van Suid-Afrika se beste rap acts. Plus Yolandi Malherbe maak 'n is ook in die musiek video om te spring in 'n nurse pakkie. Wat meer kort die video?
Lekker song. Lekker video. Lekker kyk.
Jaded Ink Vrydag Bederf Proudly South African
Dit is geen geheim dat die Vrydag Bederf gevaaalike dames van die hele wêreld oor se foto's graag deel met ons lesers nie. Dit is wel altyd vir my lekkerder om Suid-Afrikaanse gevaaalike dames op die Vrydag Bederf te hê en die week begin ons sommer met twee local gevaaalike dames.
Die eerste twee foto's vandag is van Yolandi Malherbe en Simone De Kock. Twee van my gunsteling gevaaalike dames. Simone het nou die dag net net verby die 1000 follower merk beweeg op haar Twitter account, @Simmydk. Ek verstaan glad nie hoe 'n gevaaalike dame soos Simone minder followers as @gevaaalikdotcom kan hê nie. Gaan follow haar en bring balaans terug na die wêreld. En as jy nog nie vir Yolandi volg nie kan jy haar op die twitter masjien vind by @JuicyJemma.
Local is lekker. As jy 'n local dame is wat vir ons 'n foto wil stuur kan jy dit gerus doen, anoniem of om famous te word, jou keuse. Jy kan die email adres om die foto's na te stuur op ons "kontak ons" page kry.
Geniet die week se Jaded Ink Vrydag Bederf.













