Scarlett Johannsoning beats planking

Planking (as jy nie weet wat dit is nie, kyk hier), Owling, Batmaning en Horsemaning is alles kak. Almal wat dit doen het obviously breinskade. Ek het nog nooit gedink dat dit snaaks of cool is nie. Maar Scarlett Johannsoning is iets wat ek dink is befok. Wil jy weet wat Scarlett Johannsoning is? Dit is basies dames wat die foto wat Scarlett Johannson van haarself geneem het waar jy haar Stoute Boudjies kan sien, namaak. Ok, kyk na die foto’s.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

string(7) "primary"