Gevaaalik.com Die gevaaalikste website op die interweb dansbaan

28Mar/120

Stoute Boudjies – Die week is te lank

Die week sleep behoorlik sy voete. Dit voel asof dit al Vrydag moet wees, maar die babbelas van die naweek pla nog al is dit Woensdag. Stoute Boudjies dag. Vanaand gaan ons nog 'n podcast record vir julle luisterplesier. Die gas/gaste op vanaand se podcast gaan sorg vir interessante geselskap. So hou die site dop daarvoor.

Ok, geniet die week se Stoute Boudjies. Dit is immers hoekom jy hier is.

Soortgelyke gevaaalikhede:

Vrydag Bederf net vir Bloemfontein
Vrydag Bederf voor jou klein vakansie
Vrydag Bederf heel eerste

Posted by Ruan Stix Fourie

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

(required)

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Follow

Get every new post delivered to your Inbox

Join other followers