Anchorman 2

Almal onthou Anchorman. Een van die snaaksste flieks wat daar nog ooit gemaak is. Nou het Ron Burgundy ‘n draai gaan maak by Conan O’Brien om aan te kondig dat daar wel ‘n opvolg gaan wees op Anchorman. Wat kan ons verwag van Anchorman 2? Maar net briljante quotes soos hierdie een van einste Ron Burgundy:

Um, I’m very important. I have many leather-bound books, and my apartment smells of rich mahogany.

Check die video van Ron se aand saam met Conan hier onder.

2 Responses

  1. May 25, 2012

    […] Hele ruk terug het Ron Burgundy op Conan O'Brien se show bekend gemaak dat Anchorman se sequel in 2013 op 'n skerm naby jou gaan wees. Goeie nuus […]

  2. June 19, 2013

    […] 19Jun/130 […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

string(7) "primary"