Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Stoute Boudjies al is dit vakansie

Terwyl julle so op die strand lê, wat van ‘n paar skelm Stoute Boudjies of Vrydag Bederf foto’s neem? Jy kan dit sommer vir my mail dan of tweet dit net na @gevaaalikdotcom. Dink aan jou vriende wat in die kantoor sit en huil en dan gaan draties maak in die badkamer oor hy so verveeld is. Ek het gedink ek sal wegkom daarmee om ook bietjie af te vat vir die res van die week, maar blykbaar verwag julle die week se Stoute Boudjies nogsteeds.

So al julle fokkers wat lekker op vakansie is, neem ‘n foto van ‘n gevaaalike dame en stuur hom in my rigting. Jy kan selfs een van jou goose neem en hom in stuur, on the low down. Voor jy draties moet kap vir die res van die vakansie. Of dames wat so lekker lê en tan op die strand, neem jy en jou gevaaalike dame vriendinne sommer ‘n groep foto en stuur dit vir ons eerder as wat jy dit net op Facebook sit.

Onthou om asseblief vir ons te stem in die jaar se SA Blog Awards. Die public votes sluit more. Jy kan hier vote of jy kan op die ster aan die regterkant van die site click.

Geniet die week se Stoute Boudjies.

Stoute Boudjies 20121227

Stoute Boudjies 20121227 (2)

Stoute Boudjies 20121227 (3)

Stoute Boudjies 20121227 (4)

Stoute Boudjies 20121227 (5)

Stoute Boudjies 20121227 (6)

Stoute Boudjies 20121227 (7)

Stoute Boudjies 20121227 (8)

Stoute Boudjies 20121227 (9)

Stoute Boudjies 20121227 (10)

Stoute Boudjies 20121227 (11)

Stoute Boudjies 20121227

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *