Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Kersfeeswense gevaaalik style

Dit is daardie tyd van die jaar, dit is Kerstyd. En die manier hoe ons kerfees vier hier by gevaaalik.com is met gevaaalike dames in sexy kersfees pakkies.

Maar eers ‘n paar dankies. Dankie aan almal wat help met gevaaalik.com. Die fokkers wat vir my foto’s en links e-mail. Dankie aan die van julle wat aanhou om gevaaalik.com te besoek en julle vriende vertel van die gevaaalikste website op die interwebs. Ons kry 240% meer mense wat gevaaalik.com besoek deesdae in vergelyking met ‘n jaar terug. Dankie vir die boodskappe op Facebook, Twitter en die comments wat julle los. Om elke dag vir julle content te bring is vir my niks behalwe ‘n plesier nie en dit raak net al hoe lekkerder.

Mag al jou kersfeeswense waar word en mag jy die feestyd geniet en lekker party. Hier is vir julle ‘n geskenkie van die gevaaalik.com crew af en aangesien julle nou al weet van my lewenslange liefdes verhouding met Melanie Iglesias is daar ‘n foto van haar en ‘n kersfees video van haar ook.

Merry Christmas bitches!

Kersfeeswense gevaaalik style

Kersfeeswense gevaaalik style (2)

Kersfeeswense gevaaalik style (3)

Kersfeeswense gevaaalik style (4)

kersfeeswense

kersfeeswense

kersfeeswense

kersfeeswense

kersfeeswense

kersfeeswense

You may also like...

6 Responses

  1. egaM says:

    Jiiiissss ou dis moer hot! dankie vir die kersgeskenk… veral Melanie.. sy’s flippen sexy! Die chick op die bank is ook super hawt 😀

  2. Stix says:

    Bly jy like dit man!

  3. Shaun says:

    Dit was nou ‘n lekker kykie so voor aandete! Dankie man.

  4. Stix says:

    Bly jy het dit geniet Shaun.

  5. Stefan Buitendagh says:

    Gewoonlik is julle dames OK, maar ongelukkig het daai ander ouens van Watkykjy vandag bietjies met iets nicers opgekom

    NS: Merry kersfees

  1. December 20, 2013

    […] jaar doen ons 'n Krismis Vrydag Bederf. Dit is moeiliker as wat jy sal dink. Gelukkig het @clowpooop deurgekom en hier is […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *