Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Stoute Boudjie moet soet word

Woensdag en tyd vir Stoute Boudjies. Die week kry ons weer ‘n dag af en as jy Maandag wat kom af vat het jy ‘n lekker vyf dag vakansie wat vir jou voorlê. Al wat nie so lekker is nie is dat jy jou gewone Vrydag Bederf nie op ‘n Vrydag gaan kry nie. Maar moet nie treur nie en moet nie huil nie. Ek sal more laat middag vir julle die Vrydag Bederf vroeg bring.

Anders as dit is hier nie veel nuus nie. Die grensers grens nogsteeds oor die E-Toll. Plaas man hulle net the fuck up en kry net nie ‘n E-Tags nie. In plaas daarvan om net te grens en dan ‘n E-Tag te kry. Die feit van die saak is dat die E-Toll sisteem klaar gebou is, miljoene rande is in daardie simple black-light-bruggies in gestoot en die E-Toll gaan aan, of jy dit nou like of nie. Hoe ken julle die government? Hulle almal kort seker nuwe Merc C63’s of iets. Iemand moet betaal daarvoor. My pa het altyd gesê: “Jy kan fokken seker wees van twee goed in jou lewe. Jy gaan belasting betaal en jy gaan vrek.”

Vir die wat belangstel. Ons is op Twitter, Facebook en Google+.

Geniet die week se Stoute Boudjies.

You may also like...

1 Response

  1. April 26, 2012

    […] Chops word amper gedonner oor E-Toll grap Die van julle wat gister se Stoute Boudjies gesien het en eintlik die moeite gedoen het om te lees voor jy na die pragtige boudjies gekyk het […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *