Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Bustin Chops word amper gedonner oor E-Toll grap

Die van julle wat gister se Stoute Boudjies gesien het en eintlik die moeite gedoen het om te lees voor jy na die pragtige boudjies gekyk het sal sien dat ek ook like om die gek te skeer met die hele E-Toll gegrens. Die ouens van Bustin Chops skeer ook lekker die gek met die E-Toll situasie. Gister by die E-Toll protes het hulle gaan kak maak met ‘n plakkaat wat sê “Stop moaning, pay e-toll”. Alles in die naam van humor.

Die storie is so vertel op News 24:

Pretoria – A lone ranger who is apparently in favour of Gauteng’s e-toll project had to rescued by police during an anti-toll protest in Pretoria, according to a report on Thursday.

Paul de Beer held up a hand-written white placard on a stick saying, “Stop moaning, pay e-toll”, at a protest in Pretoria organised by the Congress of SA Trade Unions (Cosatu).

Upset Cosatu members descended onto him and broke his placard, reported Beeld newspaper.

The police intervened and escorted him to safety.

Kyk gerus die video van die hele ding hier onder.

Thanks vir Christo De Beer wat die onder my aandag gebring het.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *