Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Slipknot release die hardste voorsmaak van nuwe album – Custer

As jy ‘n Slipknot fan is het jy seker al ‘The Negative One‘ en die ongelooflike catchy ‘The Devil in I‘ gehoor. Altwee songs van Slipknot se nuwe album 5: The Gray Chapter wat 21 Oktober release word. Nou het Slipknot ‘Custer’ ook op YouTube vrygelaat vir almal om te hoor en dit is beslis die mees Iowa song vanaf die nuwe album.

Slipknot 5 The Gray Chapter full band masks

Hard, aggresief, kwaad, soos net Slipknot kan. Selfs die percussion in die nuwe song is vinnig en hard. As jy al ooit gewonder het hoe Slipknot te werk gaan om daardie percussion klank van hulle net reg te kry dan kry jy aan die begin van ‘Custer’ ook sommer bietjie van ‘n behind the scenes hoor van hoe die song se percussion miskien ontstaan het.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *