Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Ongelooflike video vir Mastodon se “Bedazzled Fingernails”

Laas week het ons Masodon se nuwe song, “High Road”, gehoor. Dit het my oor-bekke laat water vir nog Mastodon en dus is ek die laaste paar dae so bietjie op ‘n Mastodon binge. Met hierdie binge het ek begin om allerhande Mastodon videos te kyk die naweek, en dit is toe dat ek op die unofficial video afgekom het van “Bedazzled Fingernails”. Die song is oorspronklik van die album The Hunter af. “Bedazzled Fingernails” het nooit ‘n official video gehad nie, maar gelukkig is daar baie talentvolle mense daar buite wat die internet het, en een knaap het toe besluit om die stopmotion video vir die song te maak.

Mastodon on stage

Stop motion is vir my nog altyd ‘n fassinerende ding. South Park is waar dit begin het, maar onlangs het Robot Chicken meer my aandag gegryp met die stop motion. Die “Bedazzled Fingernails” video laat my baie aan Robot Chicken dink. Ek wil nie eers weet hoeveel tyd dit gevat het om die video te maak nie, maar dit is baie cool. So geniet hom en laat weet wat jy dink in die comments.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *