Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Slipknot – Psychosocial

Dit is al meer as 3 jaar terug wat Paul Grey (bassist en founding member) van Slipknot dood is. Dit is moeilik om te probeer Slipknot se nuwe musiek imagine sonder Paul op die bass. Slipknot het onlangs foto’s begin wys van nuwe maskers, dit beteken gewoonlik dat ‘n nuwe album ook oppad is.

Slipknot Psychosocial

Corey Taylor het ‘n ruk terug op ‘n Reddit “Ask me Anything” ook gesê dat die nuwe Slipknot album oppad is. Ek is opgewonde en nervous oor die nuwe album, alles op een slag. Ek hou my vingers gekruis. Hier is ‘Psychosocial’ vanaf Slipknot se All Hope is Gone album. Dit bly maar ‘n awesome song.

You may also like...

1 Response

  1. June 25, 2013

    […] Slipknot het hierdie jaar (dit is nou 2013 vir die van julle wat wake and bake) die Download Festival geheadline. Hulle het nuwe overalls gehad en hulle maskers het ook slightly verander. Hulle tree ook nou op met 'n bassits wat vir Paul Gray vervang het na sy dood. Die nuwe bassist verskyn wel nie op die stage saam met die res van Slipknot nie. Die nuwe bassits staan off stage. […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *