Shadowclub – Good Morning Killer

As jy nie vir Shadowclub ken nie dan moet jy bykom. Shadowclub is with out a doubt die beste engelse rock band wat Suid-Africa tans het. Die three piece band uit Johannesburg het nou die dag vir Kings Of Leon ge-open deur hulle SA toer.

Hulle eerste single Guns and Money is steeds ‘n groot hit op die airwaves. As jy hulle hele show wil hoor van toe hulle vir Kings of Leon ge-open het kan jy dit hier kry: Shadowclub live preformance by FNB Stadium.

As jy net die nuutste single van hulle eerste album af wil hoor kan jy net die video hier onder check. Stay tuned vir ‘n album review binnekort.

 

You may also like...

1 Response

  1. November 28, 2011

    […] VIDEO: Good Morning Killer Kat op […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *