Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Sien vir Splinter in die nuwe Trailer vir TMNT

2014 Teenage Mutant Ninja Turtles Movie

Daar is rede om bekommerd te wees oor die nuwe Teenage Mutant Ninja Turtles fliek. Jy kan lees oor wat my bekommer en die eerste trailer deur hier te click. Hier onder is die nuutste trailer vir die Teenage Mutant Ninja Turtles fliek en ons sien vir die eerste keer vir Master Splinter. Ja, hy is die rot-knaap wat die TMNT alles geleer het wat hulle weet. Dit is ‘n vlugtige appearance, so kyk maar mooi.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *