8Oct/120
A Good Day to Die Hard – Trailer

Yippie kay yay mother fucker! Bruce Willis is terug as John McClane vir nog Die Hard aksie. As mindless action jou ding is dan hou jy seker van die Die Hard flieks en A Good Day to Die Hard lyk asof dit baie aksie gaan hê. Is Bruce Willis al te oud om nog aksie movies te maak? Laat weet my in die comments.
Soortgelyke gevaaalikhede:
The Amazing Spider-Man Trailer
American Reunion - American Pie vir jou vroeg 30s
The World's End Trailer
