Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Wen ‘n R2500 voucher van Mr. Price


Mr. Price R2500 voucher competitionDie winter is op ons en as jy enigsins soos ek is dan beteken dit dat jy nou weer gaan moet gaan klere koop. Dit kan ‘n duur storie raak, baie vinnig. Veral as jy een van daardie “label whores” is. Vir my gaan dit alles oor hoe die klere lyk, hoe gemaklik dit is en of dit ‘n bekostigbaar is. As jy nou ‘n R2500 voucher wen van Mr. Price dan hoef jy nie te bekommer oor die prys van die klere nie.

Al wat jy hoef te doen is die link te volg na Mr. Price se website en jou besonderhede in te vul en jy is ingeskryf vir die kompetisie. Moet nie kommer nie dames, julle mag ook maar inskryf. Ons is lief vir julle ook. So waarvoor wag jy? Volg die link of click op die image hier bo en skryf in. Die ergste ding wat kan gebeur is dat jy die voucher wen.

As jy dit nog nie uitgefigure het nie, hierdie is ‘n sponsored post.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *