Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Jessica-Jane Clement

Vir die van julle wat al The Real Hustle gekyk het, sal Jessica-Jane Clement se sexy gesiggie bekend lyk. The Real Hustle is ‘n program waar sy en twee ander ouens pommies om die bos lei met scams om ander onnosel mense te wys waarvoor om nie te val nie. Sy was wel nog blond in die program; nou het sy donker hare.

Jessica was al te sien in baie manstydskrifte soos Nuts, FHM, Loaded, ens. Blykbaar het sy op die baie jong ouderdom van 18 ook haar bates in Playboy gewys. Watse tipe website sal ons nou wees as ons nie die Playboy-foto’s vir julle kan wys nie?! Vir nou sal julle maar moet kwyl oor die paar foto’s hieronder terwyl ek my bes probeer om die Playboy-foto’s op te spoor. Ek maak geen beloftes nie, maar ek sal probeer, net vir julle.

You may also like...

3 Responses

  1. Wikus says:

    jissis, skep ek nou ‘n goeie stukkie hout!

  2. Geoff says:

    hy ou waar is die playboy footos???

  1. January 27, 2014

    […] Ken jy vir Jessica-Jane Clement? Nie? Mooi, loer hier. […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *