Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Random Gevaaalikhede bra

Dankie vir die van julle wat al deel is van die gevaaalike groep mense wat ons nuusbroef elke week kry in julle e-mail inbox. As jy niks gevaaalik.com verwant wil misloop nie, maak seker jy kry ook ons nuusbrief. Al wat jy kort is ‘n naam en ‘n e-mail adres. Eenvoudig genoeg en dan kry jy alles gevaaalik.com verwant elke Vrydag oggend.

Dankie vir al foto’s en links wat julle stuur vir die Random Gevaaalikhede. Keep it up. Jy kan jou foto mail na gevaaalikdotcom[at]gmail[dot]com. Jy kan ook foto’s vir die Vrydag Bederf en Stoute Boudjies soentoe stuur.

Geniet die week se Random Gevaaalikhede.

 

Random Gevaaalikhede 20150525

Random Gevaaalikhede 20150525 (10)

Random Gevaaalikhede 20150525 (9)

Random Gevaaalikhede 20150525 (8)

Random Gevaaalikhede 20150525 (7)

Random Gevaaalikhede 20150525 (6)

Random Gevaaalikhede 20150525 (5)

Die foto is geneem in Ackermans. Mooi Ackermans, kan julle nie darem spel check doen op die klere wat julle van China af koop nie?

Random Gevaaalikhede 20150525 (4)

Random Gevaaalikhede 20150525 (3)

Random Gevaaalikhede 20150525 (2)

You may also like...

2 Responses

  1. thysmetys says:

    Die site is nie cool nie, dus vokken amazing!

  2. Ruan Stix Fourie says:

    @thysmetys: Thanks dude. Bly jy like dit. Onthou om jou vriende daarvan te vertel!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *