Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

R600 af op verblyf en Stoute Boudjies

Die week se Stoute Boudjies kom met ‘n bonus, R600 af van jou eerste AirBnB bespreking! Wat!? Kan jy dit glo? AirBnB is die maklikste manier om verblyf te bespreek en dit is aansienlik goedkoper as normale Bed en Breakfast of hotelle. Ek en my vrou gebruik al AirBnB as ons op vakansies or trippies weg gaan sedert 2015. Meestal omdat ons cheapskates is, en verblyf deur AirBnB is baie goedkoper as ander verblyf opsies.

Ons kry ook elke keer ‘n kamer met ‘n badkamer, klein leefarea en ‘n kombuis. Die laaste plek waar ons gebly het was in Rondebosch, Kaapstad en het ons maar R310 per nag gekos vir ons al drie; my vrou, my kind en ek. By meeste bed en breakfast plekke of hotelle kyk jy amper na R300 per persoon, per nag. So, click die banner hier onder en bespreek vir jou ‘n bietjie verblyf deur AirBnb en jy kan R1100 se verblyf kry vir net R500. Luuks!

Waarvoor wag jy? Kry jou R600 af van jou eerste bespreking deur AirBnB en bespreek vir jou ‘n lekker naweek weg voor die winter regtig begin.

Loading…

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *