Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Sal jy die Stoute Boudjies mis?

Wel, sal jy? Sal jy dit mis as die Stoute Boudjies nie meer gepost word nie. Wel, speak now or forever hold your peace. Daai comment section daar onder op die page is vir ‘n rede daar. So drop ‘n comment en red die Stoute Boudjies. Of moenie, jy is mos ‘n grootmens. Of altans, jy vertel vir almal jy is ‘n grootmens. Jy kan selfs vir my ‘n DM stuur op Instagram as jy dit eerder sou wou doen. Weet net as jy niks sê nie gaan jy moet lewe met jou besluit.

Geniet die Stoute Boudjies.

Daar is nog genoeg tyd om ‘n lekker size plantjie te groei. Koop jou sade nou by Cape Ape en kry gratis aflewering enige plek in SA.

Jy kan official GVLK hemde en hoodies net koop by komedie.co.za.

You may also like...

8 Responses

  1. Brah says:

    Niks soos ‘n stoute boud nie…

  2. haddaway says:

    Please don’t go

  3. Fires says:

    Please leave our boudjies….

  4. Ruan says:

    Stoute boudjies… Elke keer maak dit dat ek my myself vra hoekom de fok is ek in n verhouding.

  5. Dutchy Joe says:

    #Savestouteboudjies!!!

  6. old_Stinkeye says:

    Only reason for being here

  7. Stix Gevaaalik says:

    @old_Stinkeye: Even if that is the only reason, you are still here. So thanks for that.

  8. Blight88 says:

    #Savestouteboudjies!
    Dit is al ‘n integrale deel van Gevaaalik.com mens kan nie daar sonder nie.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *