Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Random Gevaaalikhede vir die stilste week

Die week is altyd ‘n stil een. Meeste mense is op verlof. Pretoria is ‘n fokken droom want almal het gefokof om die mense in die Kaap te gaan mal maak. Dinge hier by gevaaalik.com gaan ook stiller wees. Die beste manier om jou daaglikse gevaaalik.com fix te kry is deur my te volg op Instagram. Hierdie is wel ‘n waarskuwing dat dinge op gevaaalik.com oor die volgende week of twee gaan stiller raak.

“Fok jou Stix Dit is in elk geval stil want jy post nie die fokken posts wanneer jy moet nie.”

Fair enough. Wil jy dalk vir gevaaalik.com intern? Stuur asb vir my ‘n email en ek sal kyk of jy het wat dit vat om te help hier by gevaaalik.com.

Geniet die week se Random Gevaaalikhede.

Koop vir jou official GVLK hemde by komedie.co.za

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *