Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Vrydag Bederf tussen deur flieks maak

Om dit ‘n fliek te noem is seker bietjie overkill. Ek is alles behalwe ‘n filmmaker. In fact, ek het nog nooit ‘n film gemaak nie. Naaste wat ek al gekom het is ‘n clip afneem met my foon of GoPro. Vandag was anders in die sin dat ek iets geskryf het, dit self geshoot het vandag (met twee smartphones en ‘n GoPro) en more gaan ek saam met my editor sit om dit iets te maak vir julle. Written, shot and directed by me!

Man ons lewe in ‘n mal tyd. ‘n Tyd wanneer enige persoon met ‘n foon ‘n film kan maak.

Geniet die week se Vrydag Bederf.

vrydag-bederf-201610130-2

vrydag-bederf-201610130-2

affordable-smartphone-redmi-note-3

Wat jy betaal het vir jou smartphone is belaglik. Jy moet jou kop laat lees.

vrydag-bederf-201610130-3

vrydag-bederf-201610130-4

vrydag-bederf-201610130-4

vrydag-bederf-201610130-5

vrydag-bederf-201610130-6

vrydag-bederf-201610130-7

vrydag-bederf-201610130-8

vrydag-bederf-201610130-9

As jy dink jy is eersder ‘n Stoute Boudjies tipe mens, loer hier.

vrydag-bederf-201610130

vrydag-bederf-201610130

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *