Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Hopla soek sy poes! Nee regtig

Ek gaan niks eers sê nie. Kyk net die video en lag jou gat af.

You may also like...

6 Responses

  1. Evert says:

    Awesome, nog iets wat reeds op Watkykjy was. Julle ouens weet hoe om julle posts te kies.

  2. Stix says:

    Liefste Evert,

    Ons kan ongelukkig nie elke dag heeldag sit en monitor wat daar op WKJ verskyn nie. Want ons is volwasse mense met werke, nie soos jy wat nog in mamma en pappa se huis bly en heeldag draties kan maak oor gevaaalik.com en watkykjy.co.za nie. So verskoon ons maar as jy so nou en dan iets sien hier wat jy op WKJ gesien het. Baie mense het ons ook al laat weet dat WKJ ‘n post gedoen het oor die MK awards lank na ons ‘n post daaroor gedoen het. Maar dit pla ons nie en dit moet jou ook nie pla nie ou grote. Wat jou moet pla is om ‘n werk te kry en uit jou ma se huis te trek.

    Baie dankie dat jy daagliks gevaaalik.com besoek, dis altyd lekker om van ons fans te hoor.

  3. Die M-Been says:

    Eintlik maar bietjie sad dat iemand soveel plesier kan kry uit uitwys waar hy al vorige content gesien het. Evert, ek het 500 comments nes joune gesien reg oor die Google Machine, jy weet hoe om jou comments te kies.

  4. Evert says:

    Ek dink jy mis die punt, ou grote. Ek het perongeluk op die site afgekom en gehoop vir iets fresh. Ek sal maar gevaaalik.co.za registreer en ook ‘n rip-off site oopmaak. Ek sien dis beskikbaar. Miskien maak ek my design ‘n Peavy of ‘n Vox amp met liggies.

  5. Die M-Been says:

    Evert, ek dink jy is die een wat die punt mis. Was jy al ooit op ‘n nuus site? Was jy al op meer as een? Indien jy nog nie was nie moet jy bietjie gaan kla by die mense van BBC en CNN aangesien hulle almal dieselfde stories het! In die blog besigheid is funny content (wat eintlik behoort aan die hivemind (google dit)) nuus. En almal het nie tyd om al die afrikaanse blogs te lees daar buite nie. Ek persoonlik lees glad nie WKJ nie en as dit nie vir hierdie post was nie het ek nooit hierdie video gesien nie. So asb, chill, en gaan maak maar jou site; solank dit jou gelukkig maak.

  6. Stix says:

    Geagte Evert,

    Perongeluk op die site afgekom sê jy? Snaaks dat die dan al jou tweede comment is. Jy het ook nou reply op die comment wat beteken jy het terug gekom na jy gister hier was? Het jy weer perongeluk hier op gevaaalik.com afgekom ou boeta? Nou verstaan ek hoekom jy nou by mamma moet bly. Jy het die geheue van ‘n goudvis, en die comeback vermoë van ‘n breindood haas.

    Alhoewel WKJ die eerste Afrikaanse blog op die internet was, beteken dit nie hulle moet die enigste Afrikaanse blog op die internet wees nie Evert. Imagine al die Engelse blogs daar buite het ‘n fok omgegee oor konte soos jy wat net negatiewe kommentaar kan lewer omdat hulle skuldgevoelens oor hulle eie tekortkominge het? Imagine Martin Luther King het besluit “Weet jy wat? Fok dit. Hierdie poeste met die spookuniforms en brandende kruise pis my net te veel af.” Waar sou die wereld nou wees? Jy sien, mens kort mense soos jy in die wereld. Vir wie anders moet jy skree “Spring jou poes!! Spring!!! Dit sit nie in jou broek nie man! Spriiiiing!!!” as hulle dreig om selfmoord te pleeg maar nie die eiers het nie? Vir wie anders moet mens dan se “Hey Evert, niemand voel ‘n fok oor wat jy se nie. Jy is ‘n armsalige poesgesig wie se negatiewe uitkyk en intensies hopelik eendag sal lei tot jou selfmoord in spectacular fashion.”

    Gaan begin maar ‘n gevaaalik.co.za. Aangesien jy so opkyk na ons sal ons nie kwaad wees nie. Dit is maar wat meeste malkop stalkers doen, probeer soos hulle idol wees.

    Sien jou nou nou weer op gevaaalik.com hoor. Dit is nou as jy tussen watkykjy.co.za se piel af suig en op jou ma skel vir jou middag toebie kans kry om ons weer vandag met jou sprankelinde persoonlikheid te vereer.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *