Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Random Gevaaalikhede vir ‘n vol week

Die eerste week wat jy weer ‘n vol week op kantoor gaan hê in 3 weke. Jy het sopas amper ‘n hele maand beleef van korter weke. Nou gaan die swaar realiteit insink dat jy die week vyf dae op kantoor gaan wees. Taai. Gebruik maar die Random Gevaaalikhede as ‘n manier om deur jou maandag te kom.

Teken op vir ons weeklikse nuusbrief en jy kan elke Vrydag ‘n breakdown kry van wat alles op gevaaalik.com gebeur het die week.

Geniet vandag se Random Gevaaalikhede.

Random Gevaaalikhede 20160404 (2)

Random Gevaaalikhede 20160404 (2)

Random Gevaaalikhede 20160404 (9)

Ons try ons luck en tweet vir Elon Musk ‘n link na ‘n quote vir ‘n review van die nuwe Telsa Model 3. Ons weet nie wie nie, maar iemand het die quote aanvaar. Ons hou julle op hoogte.

Random Gevaaalikhede 20160404 (3)

Random Gevaaalikhede 20160404 (4)

Gevaaalik Podcast #64 - Dan gaan ons Flames toe

Die gevaaalik.comedy podcast staan het al 16 episodes wat jy almal op ons Soundcloud profile kan kry. Die perfekte entertainment vir ‘n dag by die werk, waar jy jou baas se data kan gebruik om te luister.

Random Gevaaalikhede 20160404 (5)

Random Gevaaalikhede 20160404 (6)

Random Gevaaalikhede 20160404 (7) Random Gevaaalikhede 20160404 (8)

Random Gevaaalikhede 20160404

Albasters

Lekker musiek wat vir ons nostalgies maak.

Random Gevaaalikhede 20160404

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *