Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

#ZumaMustFall Random Gevaaalikhede

Snaaks hoe mense maak asof hulle verbaas is wanneer ons onnosel president kak aanjaag. Hy het homself nou al op menigte okasies bewys as ‘n nikswerd mongool. Zuma vergeet ook lekker dat hy in Afrika is, hier word daar nie kak gevat wanneer die mense jou uit jou kasteeltjie uit sleep nie. Hier kry jy ‘n mes in jou hol nog voor jy vrek is, vra maar net vir Gaddafi.

#ZumaMustFall verseker. Geniet die Random Gevaaalikhede.

Random Gevaaalikhede 20151210 (2)

Random Gevaaalikhede 20151210 (3)

Random Gevaaalikhede 20151210 (4)

Random Gevaaalikhede 20151210 (5)

gevaaalik.comedy Podcast op iTunes New and Noteworthy

Die gevaaalik.comedy Podcast is steeds in die iTunes New & Noteworthy section oor julle die podcast fucked-up luister. Dankie vir almal wat subscribe het en luister. Jy kan die nuutste episode hier kry.

Random Gevaaalikhede 20151210 (6)

Random Gevaaalikhede 20151210 (7)

Thanks vir al die foto’s wat julle instuur vir die Random Gevaaalikhede. as jy ‘n foto vir ons het kan jy dit gerus stuur na gevaaalikdotcom[at]gmail[dot]com. Die goed tussen die blokhakkies word net vervang met die @ en die .

Random Gevaaalikhede 20151210 (8)

Random Gevaaalikhede 20151210 (9)

Random Gevaaalikhede 20151210 (10)

Random Gevaaalikhede 20151210 (11)

Random Gevaaalikhede 20151210 (12)

Random Gevaaalikhede 20151210 (13)

Random Gevaaalikhede 20151210

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *