Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Random Gevaaalikhede vir die blues

Nie die tiepe blues wat jy hoor as jy na BB King luister nie. Die is die tiepe blues wat begin so 16:00 op ‘n Sondag middag, die Maandag blues. Daarom is Maandag die perfekte dag vir die Random Gevaaalikhede. Dit sal jou beter laat voel. Later vandag het ons nog twee stukkies met bietjie lekker musiek om die dag mee af te sluit. So sien jou sommer nou nou weer.

Geniet die week se Random Gevaaalikhede.

Random Gevaaalikhede 06

Kan jy nou glo, dit is Rosie Jones!

Random Gevaaalikhede 12

Random Gevaaalikhede 11

Onnti Zombie Bells
Random Gevaaalikhede 10

Random Gevaaalikhede 03

Random Gevaaalikhede 02

Random Gevaaalikhede 01

Random Gevaaalikhede 09

Random Gevaaalikhede 08

Random gevaaalikhede 07

Random Gevaaalikhede 05

Random Gevaaalikhede 04

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *