Ron Burgundy se Dodge Durango advertensies

ron burgandy dodge commercial

Staring contest met ‘n perd? Wie gaan wen? Kyk die video

Ron Burgundy is by ver een van die snaakste karakters wat Will Ferrell al gespeel het. En nou is Ron die nuwe advertensie persoon vir die nuwe Dodge Durango (ja ek het ook nog nooit van die kar gehoor nie). So as jou Vrydag kak is, hier is vir jou so paar video’s om ‘n smile op jou gevreet te sit. Sien julle nou nou vir die week se Vrydag Bederf.

Vir nog van die video’s gaan loer gerus na Dodge se Youtube page.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

string(7) "primary"