Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Random Gevaaalikhede soos warm melk

Ek weet nie hoelaat dit is as jy die lees nie, maar ek gaan dit laterig deel op die gevaaalik.com Facebook page. Dus kan hierdie Random Gevaaalikhede vir jou wees soos ‘n warm glasie melk voor dat jy gaan slaap. More is dit weer Vrydag en dan kry jy vroegoggend ‘n email van gevaaalik.com af met link na alles wat jy dalk gemis het die week op gevaaalik.com. Ek noem dit die gevaaalik nuusbrief en jy kan dit ook kry as jy hier click.

Geniet vandag se Random Gevaaalikhede.

Daily Dish is die diens wat vars bestandele en resepte kaarte weekliks by jou huis aflewer sodat jy vier heerlike, gesonde maaltye self kan maak elke week. Niks tyd mors in winkels nie, niks goed wat vrot word in jou yskas nie en R250 af vir alle gevaaalik.com lesers as hulle gaan na dailydish.co.za/gevaaalik

A post shared by AFRIKAANSEMEMES (@insoosgin) on

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *