Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Kopskote en metal haas geheime videos met Random Gevaaalikhede

Die week het ek besluit om twee geheime videos te drop saam met die Random Gevaaalikhede. Die eerste video is van Frog Leap Studios, ‘n metal cover van “Feel Good Inc.”. Hou veral die mense om die ou se reaksies dop wanneer hulle die haas wat guitar speel sien in die mall.

Die tweede video is ‘n stukkie comedy wat ek net halfpad klaar gemaak het. Dit is funny PUBG plays en moments, met editing. Die heavy editing is vir die eerste derde van die video gewees. Die subs, sound effects en editing maak ‘n moerse verskil aan die entertainment value, veral as jy nie Afrikaans verstaan nie. Ongelukkig vat dit moer baie tyd. Daardie video wat nie eers klaar is nie, het my meer as 8 ure gevat om te maak.

Geniet die Random Gevaaalikhede en die geheime videos.

Loading…

Wys al die idiote wat in beheer is van ons land dat jy dink hulle is ‘n grap. Kry vir jou die “Please protect me from yourself” hemp.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *