Siri Says

Siri is ‘n nuwe trick wat jy op die iPhone 4s gaan kry. Siri verander jou foon in ‘n slimkop wat met jou terugpraat. Jy kan byvoorbeeld vir Siri vra: “What is the weather going to be like today?” en dan sal Siri reply: “Looks like it will be sunny. You can leave your umbrella alone.” Maar blykbaar het Siri nogals ‘n gladde bek aan hom/haar. Hier is ‘n paar antwoorde wat Siri gegee het.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

string(7) "primary"