Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Random Gevaaalikhede sonder advertensie?

Right, soos jy weet probeer ek geld maak uit hierdie gevaaalik.com storie en ek probeer altyd om gevaaalik.com so ad free as possible te hou. Daar is iets nuut wat ek na kyk om die ads weg te hou, maar voor daardie verandering op gevaaalik.com gebeur sal ek graag eers julle opinie op die saak wil kry. So wees op die uitkyk vir die gevaaalik Nuusbrief oor so rukkie, en help om te besluit oor die toekoms van gevaaalik.com.

Geniet die Random Gevaaalikhede, tans nog met advertensies.

Kry vir jouself ‘n media player soos die MyGica 4k Android 6 een hier bo, en verlos jouself van die beperkings van normale TV. Kyk TV deur die internet! Dit en meer in die ‘8 Goed wat net moet shut-up en my geld vat‘ post.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *