Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Stoute Boudjies vermy histerie

Teen die tyd is jy seker al bewus van die nuutste histerie om Suid-Afrika te tref. ‘n Lekker distraction van die regte probleme soos KPMG wat lekker met hulle koppe in die Guptas se holle sit. Nee, kom ons grens eerder oor iets wat iemand gesê het, as die blatante korrupte konte wat ons land rot en kaal besteel.

Geniet die week se Stoute Boudjies.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *