Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Random Gevaaalikhede is reg vir Braaimasjiene

My gunsteling good time vibes en kuier aandis weer om die draai: BraainMasjien se Death by Cheese aand is op ons en ek het amper heeltemal daarvan vergeet. Laasmaand was daar heerlike burgers om aan te smul en die keer is daar kaaswors, ‘n moerse kaaswors. Jy kan ‘n boerie maak, of die wors net so eet. Dit is immers jou moerse wors om mee te maak wat jy wil. Die kos is ingesluit by jou kaartjie as ook gratis Bier, Brannas & Rum vanaf 16h00 – 20h00. En onthou om jou gratis shot te kry wanneer jy by BraaiMasjien aankom.

Die party gebeur 3 Maart en kaartjies kos slegs R279. Daar is net 100 kaartjies en jy kan slegs jou kaartjie online koop. Ek gaan daar wees en ek stel voor jy kom maak ook ‘n draai vir lekker kuier, lekker live musiek, lekker kaaswors en lekker mense. Hier is video van laasmaand se BraaiMasjien kuier.

Got tickets yet? This is what you guys can look forward to.

https://www.quicket.co.za/events/41319-braaimasjien-presents-death-by-cheese-night-3-march-2018/#/

Posted by Kyle Ludwick on Sunday, February 25, 2018

Right, geniet die Random Gevaaalikhede.

Loading…

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *