Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Random Gevaaalikhede, nie rocket science nie

Dit is eenvoudig: Jy het ‘n snaakse meme, ‘n cool foto, ‘n snaakse foto of video. Jy stuur hierdie foto vir gevaaalikdotcom@gmail.com en die foto word deel van die Random Gevaaalikhede. Op die manier sorg ons saam vir so paar minute se vermaak. Miskien lag jy ook nog so bietjie terwyl jy hier is.

Geniet die Random Gevaaalikhede, dit is nie rocket science nie.

Dit is weer daardie tyd van die jaar, gevaaalik.com se hosting moet betaal word. Dit kos $179.40 vir die jaar se hosting. Of R2100 +/-. Ek kan regtig nie aanhou om die “bill te flip” vir die website se hosting nie, en die jaar is ek geflip. Ek kan dus nie die hosting betaal nie. Daarom die advertensies soos hierdie hier onder. Ek weet die ads is kak, maar ek hoop dat die klieks op hierdie ads sal kan help om te betaal vir die hosting van die site. Druk asseblief daardie muis knoppie oor ‘n advertensie of twee as jy gevaaalik.com like en in die toekoms wil sien. As jy wil ondersteun, kan jy hier ook uithelp. Sien dit as ‘n digitale fist bump.

Anders, as jy ‘n besigheid het wat jy wil adverteer aan die gevaaalik.com gehoor (so rofweg 20 000 mense ‘n maand wat die site besoek) kontak my en ons maak ‘n plan.

Loading…

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *