Random Gevaaalikhede met ‘n babbie
Ek drink vir ‘n rede nie regtig meer so baie nie. Ek haat ‘n babbelas en ek haat dit om te kots. Altwee goed waardeur ek is die naweek. Odin alleen weet hoekom ek dit aan myself doen. Ek kan myself nie eers kry om te rook nie. Ons sal maar kyk hoe behandel die verkeer my. Verkeer gaan gewoonlik hand in hand met ‘n rokie.
Gepraat van rook, het jy na ons podcast met die Dagga Couple geluister? Vandat ons weer die podcast begin het is dit die episode wat die meeste luisters gekry het. Jy sal nie glo nie, maar ons het meer mense van the overseas wat die een geluister het as Suid-Afrikaners.
Geniet die Random Gevaaalikhede.
By the way, Lana Del Rey is net ‘n shitty copy van Florence Welch.