Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

How not to make an electric guitar

How NOT to make an Electric guitar

As jy al meer as 20 minute op die internet was, sal jy weet dat ‘n groot deel van die wêreld se populasie onnosel is. Ek is redelik seker dat die video fake is, maar ek kan jou belowe dat iemand al dom genoeg was om die te probeer. In fact, daar is so baie dom mense daar buite dat ek oortuig is iemand wat nou besig is om die te lees het al ‘n mes of ‘n vurk in ‘n toaster gedruk.

Dus is die video ‘n baie goeie ding. Dit leer jou oor elektrisiteit en dit is snaaks, alles op dieselfde tyd. Let net op terwyl jy lag, hier is “How Not to make an electric guitar”.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *