Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Photoshop – Beste skoonheidsproduk ter wêreld

Dat Adobe se Photoshop al vir jare gebruik word om celebrities onrealisties perfek te maak, is geen geheim nie. ‘n Drastiese wegsmelting van Kim Kardashian se ass of die skepping van boobs vir Keira Knightly in foto’s is maar net twee voorbeelde.

Ons weet ook dat Photoshop gereeld ingespan word deur die vervaardigers van skoonheidsprodukte om mense te oortuig dat kak produkte enigsins werk. Ook tydskrifte soos FHM, Elle, Cosmopolitan, Maxim Photoshop deesdae elke bietjie realiteit uit hulle modelle.

Hier is ‘n video van Jesse Rosten wat die waarheid hilariously ontbloot. Die beste en mees effektiewe skoonheidsproduk in die wêreld is “Fotoshop” (deur “Adobé”). Dis die wonderproduk wat almal kan laat lyk soos die samelewing se onrealistiese standaarde van ons verwag om te lyk!

Fotoshop by Adobé from Jesse Rosten on Vimeo.

You may also like...

2 Responses

  1. January 16, 2012

    […] lyk nie sleg in die advertensie vir PETA nie al vermoed ek Adobè Fotoshop (nee dit is nie verkeerd gespel nie, click op die link smart ass) het miskien 'n rol in die […]

  2. June 12, 2012

    […] dat modelle nie altyd lyk soos hulle lyk in die tydskrif waaroor jy draties kap nie. Ons almal weet Photoshop is een van die beste skoonheidsprodukte wat die wêreld ken. Meeste van julle ken ook vir Candice Swanepoel, die internationale model wat […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *