Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Passiewe geheime video en Random Gevaaalikhede

Toe ek die eerste keer “Passive” gehoor het was dit in die fliek Constantine. Ek dink dit is in die scene waar hy deur ‘n club of ‘n bar loop. Ek onthou nog hoe ek terug geskip het op VLC om die song weer te hoor. Ek het toe die credits dopgehou om te sien wie die band agter die song was. A Perfect Circle. Maynarnd James Keenan van Tool se ander band.

Van daar af het ek al baie ure na A Perfect Circle geluister, en “Passive” bly een van my gunsteling songs. Constantine is ook ‘n cool fliek. Die kyk werd.

Geniet die week se geheime video en die Random Gevaaalikhede.

Loading…

Kry vir jou ‘n GVLK hemp vir kersfees! Click hier onder.

Wil jy deel wees van die GVLK BoomHuis?

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *