Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Ou ballie kan boks

Ek doen nou al vir so rukkie Brazilian jiu-jitsu en in die rukkie het ek ‘n baie belangrike les al geleer:

Wees versigtig, jy weet nooit wie weet hoe om te baklei nie

Boxer

Ek het al baie ander dinge ook geleer: chokes, submissions en hoe om myself beter te kan verdedig. Maar die belangrikste ding wat ek al geleer het is dat die beste opsie is om net nie in ‘n bakleiery betrokke te raak nie. In Fact, vermy dit so ver as wat jy kan, want jy weet nooit of die ou wat jy besig is om mee kak te soek weet hoe om te baklei nie. Soos die ou ballie in die video hier onder.

Jong, en blykbaar dronk, ouens het besluit om kak te soek met die ou ballie buite ‘n winkel. Wat die jong latte nie geweet het van die ballie nie, is dat hy ‘n ou bokser is. En boks kan hy boks. Left hook, head movement, overhand right en die fight is verby. Vinnig vinng lê die twee latte op die grond.

Ongelukkig is die feit van die saak dat iemand wat miskien net vir so paar maande geleer het hoe om te baklei, infinitly beter gaan kan baklei as enige ou wat al in so paar bar fights was. Check die video hier onder en lig jou mening in die comments.

You may also like...

1 Response

  1. pisgesig says:

    Awesome! Love it as snotkoppe hulle verdiende loon kry. “Tweet dat mofo”

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *