13Sep/110
Riaan Cruywagen sal altyd ‘n legend wees
Die ou is al op die TV vandat ek kan onthou. Hy is dalk al deel van die ouer garde maar Riaan gaan nie nou gaan lê nie. Check net hierdie ad wat hy deel is van vir die Loerie Awards.
Soortgelyke gevaaalikhede:
Where do you study?
Die Antwoord - Fatty Boom Boom op Jimmy Kimmel
Wie is awesome en maak slegte besluite? Hierdie ou!
