Telekinetic Coffee Shop Prank

webhits-carrie-telekinetic-coffee-shop-surprise-20131009

‘n Coffee shop word gerig deur ‘n spul special effects mense. Gooi so paar akteurs in die mix, add customers wat weet van niks en sit terug en lag. Dan gooi een akteur koffie om oor ‘n aktriese se laptop en dan is daar kak. Wat sou jy maak? Dit is alles fun and games tot iemand ‘n gun uit ruk en skree: “Can you stop bullets bitch?” en dan die sneller begin trek. Alles om die nuwe Carrie¬†te bemark.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

string(7) "primary"