Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Offended Random Gevaaalikhede

Dit is iets waarmee ons baie moet deal deesdae, want almal raak so maklik offended. Persoonlik doen ek dinge so: As ek nie van iets hou nie, dan kyk, luister of lees ek dit net nie meer nie. Ek grens nie daaroor soos ‘n girl wat dink haar boyfriend cheat op haar nie.

kan jy glo dit is al Donderdag, en hier is ons weer met Random Gevaaalikhede. More oggend gaan die nuusbrief uit, so hou maar jou inbox dop as jy opgeteken het om die nuusbrief te kry. Die ding land gewoonlik so 07:00 in jou inbox.

Geniet vandag se offended Random Gevaaalikhede. As jy iets sien wat jou laat voel of jy wil teem, moet nie teem nie. Fokof eerder net weg na Maroela Media se website of iets en gaan grens by hulle oor jou hartseer lewe, dommie.

Random Gevaaalikhede 20151112

Random Gevaaalikhede 20151112

Random Gevaaalikhede 20151112

Random Gevaaalikhede 20151112 (11)

Random Gevaaalikhede 20151112 (10)

Random Gevaaalikhede 20151112 (9)

Random Gevaaalikhede 20151112 (8)

Random Gevaaalikhede 20151112 (7)

Random Gevaaalikhede 20151112 (6)

Random Gevaaalikhede 20151112 (5)

Random Gevaaalikhede 20151112 (4)

Wat jy kort is ‘n Beer Pong Kit vir jou naweek. Hier is een vir R190, bargain.

Random Gevaaalikhede 20151112 (3)

Random Gevaaalikhede 20151112 (2)

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *