Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

O Fortuna Misheard Lyrics

“O Fortuna” is ‘n song wat jy tien teen een al ‘n hele paar keer gehoor het. Dink epic movies ens. Dit pas nogal by dit. Ek het geen idee wat hulle sing in die song nie. Ek dink ook nie die ou wat die video gemaak het weet regtig nie maar darem het hy probeer en die resultate is kont snaaks.

by Stix

You may also like...

2 Responses

  1. Arnold says:

    K@K Funny!!!!!!!!
    Hieride is n moet sien!!!

  1. June 5, 2012

    […] Pull Harder on the Strings of Martyr (Misheard Lyrics) Laas week het ons almal lekker gelag vir die O Fortuna Misheard Lyrics. Die week bring ek vir ons nog 'n misheard lyrics video maar die keer met een van Trivium se […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *