Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Naptime vir jou brat van ‘n kind

Is jou kinders ongepoetste klein monsters wat like van vloermoer? Dan is Naptime miskien die ding vir jou. Daar is min dinge in die lewe wat ek meer verpes as ‘n stoute kind, maar ek blameer nooit die kind vir hulle optrede nie. Dit is gewoonlik die kind se ouers wat toegelaat het dat die klein snotkop so balhorig raak in die eerste plek. Ek is vas oortuig dan jy ‘n hele spul toetse moet pass voor jy die reg kry om te kan voortplant.

Naptime is ‘n advertensie vir iets wat heel duidelik nie eintlik bestaan nie, maar dit bly fokken snaaks. Check die video hier onder.

Dankie aan Lana wat die een onder my aandag gebring het.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *